Groenvlei Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 3 eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik wegbreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af.
Die gastehuis bestaan uit 4 en suite-kamers, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Elke kamer in die gastehuis het puik, wit perkallinne, luukse duvets en kussings, japonne, afstandbeheerde platskerm-TV's, yskassie, lugversorging, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n elektroniese kluis.
Daar is ook 3 selfsorgeenhede. Hierdie eenhede het elkeen 'n oopplan-kombuis en -leefarea, sowel as 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n rusbank en TV.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die Macaron Boutique is 'n klein bakkery op die plaas wat varsgebakte makarons en koeke daagliks beskikbaar stel. Gaste kan 'n koppie koffie en makaron in die klein bakkery gaan geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, tennis en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 186
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Groenvlei Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang