Successfully reported

Groenvlei Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Sarita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, skoon, netjies. Baie rustige atmosfeer en veilig. Skoon en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Ons het net een aand oorgeslaap, maar kon heerlik uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lekker oorgebly! My tweede besoek was net so heerlik soos my eerste een. Lekker oorgebly! My tweede besoek was net so heerlik soos my eerste een – uitstekende diens en pragtige omgewing. Ek sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonkanyiso N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Serene and restful, would visit again. It was a lovely place and would definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina P
1 nag
5.0
Apr 2025

Dit was 'n heerlike rustige atmosfeer, die ontbyt was heerlik. Heerlike, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Goed toegerus met gerieflike tariewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kacy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend! Gerieflik! Die kamer en badkamer was verskriklik netjies gewees. Die diens was uitstekend. Vriendelike werkers en 'n heerlike ontbyt die volgende oggend bedien met 'n breë glimlag. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Die aircon het lekker koud gemaak, maar die flap van die aircon wou nie altyd oop en toe gegaan het nie, so ons moes dit met die hand skuif. Al wat gekort het, is hangplek en 'n rakkie in die stort vir ons stortgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Baie lekker en betjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Perfect for a one night stay, well equipped rooms, delicious breakfast! A wonderful overnight stay at Groenvlei Guest Farm as we attended a wedding at the venue. Check-in was quick, rooms clean and well equipped for our one night stay. Breakfast the next morning was hearty and filling. No one available for checkout so just left keys on the table but no issues at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Arrival without a reception was not really nice. Nice place to stay. Very calm but really safe and lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang