Successfully reported
+23

Grootboom Gaste Kamers

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 156 Jochem street, Rietvalleirand, Pretoria, 0171, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grootboom Gaste Kamers bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die hartjie van Pretoria-Oos. Hierdie rustige eiendom is gerieflik geleë naby hospitale, skole, lughawens en hoofpaaie, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of ouers wat skoolsportbyeenkomste besoek.

Verblyf bestaan uit 4 privaat kamers. Elke kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kamer beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, asook melk wat met aankoms voorsien word. Die kamers sluit ook lugversorging, 'n slim-TV met stromingsdienste, sowel as hoëspoed-WiFi in. 'n Toegewyde werkspasie met 'n lessenaar is ideaal vir sakereisigers.

Sonkrag en rugsteunoplossings verseker 'n gemaklike verblyf tydens beurtkrag. Die eiendom spog met 'n welige tuin met bome en ruim groen grasperke. Gratis parkering op die perseel en 24-uur-sekuriteit word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 156 Jochem street, Rietvalleirand, Pretoria, 0171, Gauteng
  • Gaste dink Grootboom Gaste Kamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 156 Jochem street, Rietvalleirand, Pretoria, 0171, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb232ca5020d5f6232c788538e933de94059444ff0dd3fba041d69d95914facf4d2a1ecd16f8d7842d962cd6fc2552a4a5a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 156 Jochem street Rietvalleirand 0171 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.84781826934 28.259371771164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang