Successfully reported

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

Weskus Kothuis
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kothuis is met 'n gasgeiser en gastoebehore toegerus en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus rusbank. Lampe en kerse word voorsien om saans buite op die stoep onder die sterre te gebruik. Die stoep spog met 'n uitsig oor die boorde. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeel River, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMGI4ZWE1LTg4MDQtNGQwNS1iYjkzLWZkY2U4OWY4ZjMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835434973631 23.77110567948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang