Successfully reported
+28

Grotto Cottage 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
    12 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 200 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 241 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Grotto Cottage 12 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat net 300 m vanaf die bekende Blouvlaggrotstrand geleë is, perfek vir 'n gesin of groep vriende.

Dié ruim huis kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 6 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en maak oop na die sonnige patio. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en lei na kamer 4 met 'n enkelbed vir kinders en 'n stapelbed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde en sesde slaapkamers is in 'n aangehegte bylae en is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van die derde badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Daar is ook 'n tweede sitkamer.

Gaste het toegang tot 'n lieflike swembad en 'n Weber-braai, en kinders kan op die heerlike grasperk rondspeel.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Stapelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 14

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 200 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 241
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 241
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 9 241
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
    12 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 200 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ef816377fe187759f3c9b64f775331f2956fba355830e8bb2c06d427c793b61af43ca2dc75f8c5daec6dbe953332597021?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 241 per nag (plek vir 13) 200 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4111538 19.2882409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang