Grotto on the Rocks
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Huisreëls
Twee ekstra matrasse vir kinders kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste moet asseblief kennis neem van die hoogte-/lengtebeperking van 1.8 m, en dit is nie rolstoelvriendelik nie.
Bykomende gaste word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Partytjies en harde musiek is streng verbode.
Rook word slegs buite toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang