Successfully reported

Grundhoud

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tessa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike naweek sonder stres. Baie lekker en sentraal geleë. Baie netjies en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosilda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig en veilig. Ons het laas naweek tuis gegaan by Grundhoud. Dit was so lekker en die plekkie het alles wat jy nodig het. WiFi vir my tiener dogters en Netflix vir die jongspan. Binne braai was heerlik aangesien dit 'n bitter koue naweek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Het huis gekies omdat dit redelik naby aan trou venue is. Heerlik gebly. Huis is ruim met baie lig, mooi stoep. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilhaam I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful place, best location and scenery, most amazing views. Absolutely enjoyed the stay, awesome place with everything you need surrounded by nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Netjies, ruim en naby die see. Grundhoud is 'n baie lekker vakansiewoning binne stapafstand van die see en selfs vanaf die Onrus-strand. Daar was byna alles wat ons nodig gehad het as 'n familie van vyf, plus die twee honde het 'n heerlike, veilige tuin gehad om in te hardloop. Daar is ook 'n klein winkelsentrum met al die nodige net om die draai, asook 'n speelparkie vir kinders 'n paar blokke verder. As Gautengers was ons 'n bietjie bekommerd daaroor dat die motors buite moes staan, maar dit blyk dat Onrusrivier 'n veilige plek is en dit het ons persoonlik ook so beleef. Daar was twee klein goedjies wat gepla het: van die kombuisvadoeke het gevlek uit die laai gekom ('n paar minute in bleikmiddel het dit opgelos) en van die glase in die kas het nog stukkies kos aangehad. Ek bedoel dit nie as kritiek nie, maar eerder om die aandag te vestig op iets waaraan daar dalk aandag geskenk kan word. Ek sal Grundhoud enige tyd as vakansieverblyf aanbeveel. Baie dankie, ons paar dae daar was heerlik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tamlyn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Lovely, relaxing stay. We had a lovely stay at Grundhoud. We got permission to take our dog, which was great. The house was neat and had everything we needed. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik en bekostigbaar. Baie lekker gebly en die kinders het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Amazing. Absolutely amazing. Great area and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. WiFi nie beskikbaar. Het andersins baie lekker gebly! Lekker naby stapafstand van Davies Pool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Good, nice and a safe place. We enjoyed as a family and it is different than your own house; it was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Wagenboom Street, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bd59fa23eaededebf4154e93b9e7d983f8406d4cd6ca422c28c2f935e36c975512050e9fd2548fcd80e99bac99f6fb9732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 14 Wagenboom Street Onrusrivier 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.411636553833 19.165264139881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang