Successfully reported
+17

Gîte Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gîte Studio op La Provence bied die uiteindelike ontvlugting in Franschhoek; 'n luukse woonstel met kontemporêre meubels, in 'n skilderagtige plaasomgewing. Jy sal jouself 'n entjie van die dorp en al sy kulinêre lekkernye af bevind.

Geleë in die bekende Franschhoekvallei, net 'n uur se ry vanaf Kaapstad met asemrowende uitsigte oor die Franschhoekberge, bied hierdie pragtige selfsorgateljee die perfekte wegbreek.

Die kompakte eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, haardroër en TV in. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Kom geniet jou verblyf en ontspan in jou eie houtvuur-bubbelbad terwyl jy 'n glas goeie plaaslike wyn geniet. Met asemrowende uitsigte aan alle kante kan jy ook sommer met 'n goeie boek ontspan en die manjifieke uitsigte geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juneta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • La Provence Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gîte Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dfdfb92308831c421444da6992481f90f4de9b2836476b2b853dd144542b63c223a2cab931d029666a1152521a22f70fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 La Provence Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.905260334259 19.103859744323
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang