Successfully reported
+26

Guesthouse Serenity

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse Serenity is sowat 10 minute se ry vanaf Hartbeespoortdam op die ou Rustenburg-pad in die rigting van Sun City en Pilanesberg Nasionale Park. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf in ruim kamers omring deur 'n prentjiemooi tuin.

Daar is 3 deluxe-suites en 3 klassieke kamers. Elke deluxe-kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en elke klassieke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke deluxe-kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt kan vooraf teen ekstra koste gereël word.

Die gastehuis bied ook 'n sitkamer met 'n kaggel, ruim eetkamer vir 24, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Olifant-bewarea, Hartbeespoortdam, Bush Babies Aap-bewarea, Hartbeespoortdam Slang- en Dierepark, Hartbeespoort-kabelkarretjie en Hartbeespoortdam Wall in. Die gastehuis is sowat 33 minute se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Danisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Guesthouse Serenity het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0ZmJonSqieyK7hnGIOTecc23OciYAjovd87M31R7k8OUcyK2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Portion 284 Zandfontein 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.723530616557 27.823081441849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang