Successfully reported
+26

Guesthouse Serenity

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse Serenity is sowat 10 minute vanaf Hartbeespoortdam, op die ou Rustenburgpad na Sun City en Pilanesberg Nasionale Park geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in ruim kamers wat deur 'n skilderagtige tuin omring word.

Verblyf word gebied in 3 luukse suites en 3 klassieke kamers. Elke luukse kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en elke klassieke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke luukse kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Die gastehuis bied 'n gerieflike sitkamer met 'n kaggel, 'n ruim 24-sitplek-eetkamer, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Gaste kan besienswaardighede in die area besoek, soos Olifantreservaat Hartbeespoortdam, Bush Babies Monkey Sanctuary, Hartbeespoortdam Slang- en Dierepark, Hartbeespoort Lugkabelbaan en Hartbeespoortdamwal. Die gastehuis is ongeveer 33 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Danisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Guesthouse Serenity het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0ZmJonSqieyK7hnGIOTecc23OciYAjovd87M31R7k8OUcyK2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Portion 284 Zandfontein 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.723530616557 27.823081441849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang