Successfully reported
+47

Guesthouse Summerlight

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Erica Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse Summerlight is 'n lieflike huis wat selfsorgwoonstelverblyf in Somerset-Wes bied, net 'n paar kilometer van Kaapstad af geleë. Die area bied is veral bekend vir sy gholfbane, wingerde, fietsroetes en bergreekse. 'n Ideale wegbreek om weg te kom van die besige stad.

Die gastehuis bied verblyf in 3 volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het sy eie kombuisgeriewe, gemaklike ekstra-lengte koningingrootte-beddens, 'n badkamer met 'n stort, gratis WiFi en 'n TV met OpenView HD-kanale. Duitse kanale is gedurende sekere tye van die jaar beskikbaar. Die woonstelle word weekliks gediens.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n wasgoeddiens en 'n skoonmaakdiens op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Erica Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Erica Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANtEqunoDsy031eBcnY5NUCI3pB7GffJ1C3NkQgbsraIK1Obg5r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 7 Erica Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07615 18.83402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang