Successfully reported

Guinea Fowl Cabanas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christa S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende ligging, aangename mense en skoon. Heerlik gebly in 'n mooi, skoon eenheid met uitstekende gasvrou. Van al die plekke waar ek in Marloth gebly het, was hier die heel meeste diere met 'n groot verskeidenheid. Die warm melktert van die gasvrou was 'n treffer. Sal die eenheid definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Goeiedag Christa Baie dankie vir die goeie review. Dit was net 'n plesier om sulke aangename senior burgers hier te kon hê en te bederf! Mooi bly

Jakkie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Lekker gebly. Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Wou nie terugkeer na die naweek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Goeiedag Jakkie Baie dankie vir die review. Bly julle het die verblyf en diere so baie geniet. Julle is so spesiaal met julle vriendelikheid en dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Ons waardeer julle baie. Groete Laetitia

Conor J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great location with a calm and tranquil setting, ideal for a relaxing break away. Accommodation is furnished with all the basics needed, along with bush-themed decor, contributing to the cozy atmosphere. My partner and I had a fantastic time! Super good and friendly hosts! Lots of wildlife to be seen right from your room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Good day Conor, Thank you so much, a review like this makes our hearts beat faster! Glad you enjoyed your stay. Take care, Anton & Laetitia Guinea Fowl Cabanas

Estelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Onvergeetlike week gewees. Wow! Die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Goeiedag Estelle, great, goed om te hoor julle het verblyf hier baie geniet!

Stephanie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie gerieflike verblyf. Eienaar was baie behulpsaam. Lekker gebly, dankie. Al die geadverteerde fasiliteite was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Goeiedag, baie dankie vir ons resensie. Bly jul het die verblyf geniet. Baie aangename gaste.

Thelna K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek het verskriklik lekker gebly. Dit was heerlik en goed vir my siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Goeiedag Thelna, baie dankie vir ondersteuning. Bly jy het verblyf geniet Groete Laetitia

Natasha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A great stay at Guinea Fowl Cabanas - we would definitely return. We had a great stay! I would highly recommend the venue and we saw a large number of animals from our patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heaven on earth with all the animals around. It was absolute bliss. Loved every minute of our stay. Unit is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Thank you Anne, so glad you enjoyed our paradise on earth. Take care

Nelia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi, skoon eenheid. Stil geen geraas. Mooi diere gesien. Ja, dankie, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Guinea Fowl Cabanas
Hi Nelia, baie dankie. Bly julle het dit geniet. Groete, Laetitia

Heinrich A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Siele rus. Baie lekker gekuier by Guinea Fowl Cabanas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3560 Steenbok Avenue, Marloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65972cf76e10181286db8c7f0d30cd6c1f76a95dc5001feb1dca63c155d068d5e3e7e0312af7080ac9a7a20447fd16ca8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 3560 Steenbok Avenue Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3427979 31.804434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang