Successfully reported
+42

Guinea Fowl Cabanas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3560 Steenbok Avenue, Marloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guinea Fowl Cabanas is in Marloth Park geleë en bied gehalte-verblyf vir paartjies, afgetrede individue of groepe vriende. Marloth Park Natuurreservaat is geleë aan die oewer van die Krokodilrivier, wat grens aan die Krugerwildtuin. Guinea Fowl Cabanas is ongeveer 800 m van die rivier af.

Die verblyf bestaan uit 2 grasdak-eenhede langs mekaar. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Die Steenbok-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, terwyl die Kudu-eenheid twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Hulle beskik oor 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Hulle beskik ook oor 'n plafonwaaier en 'n staande waaier vir daardie warm somersdae. 'n TV met DStv Premium is ook beskikbaar.

Elke eenheid maak oop na 'n oordekte patio met 'n houttafel met twee bankies en twee gemaklike stoele, sowel as 'n ketelbraai en twee gasbranders. Daar is ook 'n houtvuurbraai op die patio beskikbaar.

Dit beskik ook oor 'n plonspoel waar gaste kan afkoel na 'n dag se verkenning. Beide eenhede gebruik hierdie swembad.

Gaste kry veilige parkering op die perseel.

Guinea Fowl Cabanas is ongeveer 19 km vanaf die Krokodilrivierbrug-ingang na die Krugerwildtuin. Gaste kan ook tussen 06:00 en 18:00 langs die rivier stap, draf en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christa S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging, aangename mense en skoon. Heerlik gebly in 'n mooi, skoon eenheid met uitstekende gasvrou. Van al die plekke waar ek in Marloth g...
Sien meer
Jul 2025
Jakkie J
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Lekker gebly. Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Wou nie terugkeer na die naweek nie.
Jun 2025
Conor J
Saam met lewensmaat
5.0
Great location with a calm and tranquil setting, ideal for a relaxing break away. Accommodation is furnished with all the basics needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Estelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike week gewees. Wow! Die plek.
Mei 2025
Stephanie M
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflike verblyf. Eienaar was baie behulpsaam. Lekker gebly, dankie. Al die geadverteerde fasiliteite was beskikbaar.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3560 Steenbok Avenue, Marloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Guinea Fowl Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3560 Steenbok Avenue, Marloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65972cf76e10181286db8c7f0d30cd6c1f76a95dc5001feb1dca63c155d068d5e3e7e0312af7080ac9a7a20447fd16ca8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 3560 Steenbok Avenue Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3427979 31.804434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang