Guinea Fowl Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Faure Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 262R1 136 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guinea Fowl Lodge is ideaal geleë: Dit is 2 minute se stap vanaf die middedorp en strandmeer en weg van die besige hoofweg af. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het sy eie balkon wat ongelooflike uitsigte op die Knysna-koppe en oor die strandmeer bied. Dié ou woning bied 'n warm atmosfeer waar gaste daagliks 'n stewige Suid-Afrikaanse ontbyt kan geniet.
Guinea Fowl Lodge bied geriewe soos satelliet-TV, veilige parkeerplek op die perseel, kredietkaartgeriewe, wasgoeddiens op aanvraag, swembad, braai, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas. Elke kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n verwarmer en waaier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lukas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 Faure Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Guinea Fowl Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Faure Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang