Gulu Private Resort
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom by Gulu Private Resort. Ons rustige toevlugsoord is net buite Oos-Londen langs die skilderagtige R72 geleë, net 10-15 minute se ry vanaf Oos-Londen Lughawe. Of jy nou op soek is na 'n rustige wegbreek, 'n gerieflike verblyf vir besigheid, of 'n skilderagtige plek vir jou volgende geleentheid, Gulu Private Resort bied iets werklik spesiaals.
Ons bied 'n verskeidenheid eenhede om van te kies, elk ontwerp om gemaklik tot 4 gaste te akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer, toegerus met 'n bad en stort of slegs 'n stort.
Elke eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan ook gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkering geniet. Vir diegene wat van die buitelewe hou, bied die oord voëlkyk-, visvang- en kanovaartgeleenthede in 'n rustige natuurlike omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ilona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Farm 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Gulu Private Resort het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang