Successfully reported

Gulu Private Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Weeksdagaanbod

Ontvang 'n gratis ontbytpeuselhappie met jogurt, muesli, vrugte en beskuit. op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 15 Des 2025.

Prys sluit in
Hammerkop
Selfsorg
Wood Hoopoe
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit word in mandjies bedien. Alle kamers is toegerus vir selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 6 betaal R250. Kinders bo 7 word as volwassenes geag.
Die breekskadedeposito kan via EFT betaal word en sal binne 24 uur na uitklok terugbetaal word. Daar word geen kontant op die perseel gehou nie.
Kano's is gratis beskikbaar vir gaste wat by die oord bly. Dagbesoekers betaal 'n ekstra koste per dag.
WiFi is net in die gemeenskaplike area beskikbaar. Gaste kan hul eie WiFi-toestelle saambring.
Ons ervaar soms kragonderbrekings, so maak asb. seker julle het alles wat julle nodig het vir sulke tye.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjEzNzNjLWViNzktNGRkYS04NjVjLTdlMGQ3M2E4ZjViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm 1015 Burnside Gulu Gulu Private Resort 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.10744995162 27.732474803925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang