Successfully reported
+63

Gunsteling

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunsteling Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gunsteling Roetes is 28 km vanaf Molteno geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n groot groep vriende of familie. Die eiendom is die ideale wegbreek in die natuur vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf by Gunsteling Roetes beskik oor 3 kamers en 'n plaashuis. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die gemeenskaplike sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue wintersaande.

Buite beskik oor 'n patio met 'n etenstafel, 'n knus rusbank en 'n gemeenskaplike braai-area.

Aasvoëlberg is die hoogste berg in die distrik en is op Gunsteling geleë. Die berg is 2208 m bo seespieël en beskik oor boesmantekeninge, pragtige sandsteenformasies en unieke plantegroei. Aasvoëlberg is ook bekend vir hoë hoogte opleiding en word gereeld gebruik vir die "Extreme Challenge", 'n bergfietskompetisie wat beskryf word as die moeilikste uitdaging van sy soort. Ander doendinge op die perseel sluit voetslaan, fietsry, 4x4-roetes, visvang en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Echbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gunsteling Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gunsteling het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunsteling Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ced9988455149840a492e55137b84db282c93fc611f3b7bd8fcca971aa4d8694a7dacdd528c640a39840517a5f759023ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Gunsteling Farm Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.568056588252 26.218305086713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang