Successfully reported
+63

Gunsteling

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunsteling Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gunsteling Roetes is 28 km vanaf Molteno en bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep familie of vriende. Die perseel is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers in 'n pragtige ou plaashuis. Elke kamer het gemaklike beddens en deel 'n badkamer met die ander kamers. Die badkamer het 'n stort en bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die gemeenskaplike sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir daardie koue wintersaande.

Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel, 'n rusbank en 'n gemeenskaplike braai-area.

Aasvoëlberg is die hoogste berg in die distrik en is op Gunsteling geleë. Die berg is 2208 m bo seespieël en het Boesmantekeninge, pragtige sandsteenformasies en unieke plantegroei. Aasvoëlberg is ook bekend vir hoogte-oefening en word gereeld gebruik vir die Extreme Challenge ─ 'n bergfietskompetisie wat as die moeilikste uitdaging van sy soort beskryf word. Ander aktiwiteite op die perseel sluit voetslaan, fietsry, 4x4-roetes, visvang en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Echbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gunsteling Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gunsteling het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunsteling Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ced9988455149840a492e55137b84db282c93fc611f3b7bd8fcca971aa4d8694a7dacdd528c640a39840517a5f759023ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Gunsteling Farm Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.568056588252 26.218305086713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang