GweGwe Beach Lodge
Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mkambati Nature Reserve, Mkambati, Wild Coast, 4814, Oos-Kaap
-
Vanaf
R25 900R14 245 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
GweGwe Beach Lodge bied rustige en gemaklike akkommodasie en is geleë in die Mlambati Natuurreservaat aan die Wildekus. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ongerepte kusbestemming waar hulle alles kan ervaar en geniet wat die Wildekus bied.
Gaste het 'n keuse tussen 7 Standaard Tweelingsuites en 2 Gesinssuites, elk met 'n privaat ingang en privaat en suite-badkamers. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, binne- en buitestorte, 'n sitarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat dek en 'n privaat plonspoel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die hooflodge spog met 'n gemeenskaplike sitkamer met eetareas, kombuis, 'n dek en kroeg, braai-area, gimnasium, afgesonderde houtvuur-warmbaddens en 'n privaat strand. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Ongerepte riviere, tuimelende watervalle, diep klowe en golwende grasvelde kan geniet word deur aktiwiteite soos swem, kajakvaart, wildritte en fietsry. Geriewe soos winkels en restaurante kan gevind word in naburige dorpies of groter dorpe soos Port Edward wat ongeveer 144 km weg is, en Port St Johns wat ongeveer 159 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
DAVID Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Mkambati Nature Reserve, Mkambati, Wild Coast, 4814, Oos-Kaap
- Gaste dink GweGwe Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mkambati Nature Reserve, Mkambati, Wild Coast, 4814, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang