Successfully reported

Gypsy Wagons

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Avontuurlistige Belewenis. Baie lekker; Baie lekker; Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uniek, verkwikkend. Dit was een van die mees unieke ervarings wat ons nog gehad het. Jy voel asof jy in 'n ander wêreld is. Die gevoel van die hele perseel is vredig en rustig. Die Gypsy Wagons is so mooi versier en goed ingerig. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venettie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Manjifiek! Meer as wat ek verwag het! Sal geen ander akkommodasie weer verkies! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitdagend maar baie lekker. Het die ondervinding baie geniet. Kon nie stort buite onder bome nie en dit het gereën. Bed hoog, maar gelukkig was daar 'n leertjie. Lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Superb, outstanding and very memorable! This stay was incredible. Very special destination. Such a different and unusual experience! The hosts were simply lovely, kind and so helpful. This is a destination and accommodation we will definitely frequent in the future. Many thanks to the awesome hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raiden E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Magical and peaceful. It was the most surreal and magical stay my girlfriend and I have ever experienced in a very long time. You get the feeling that you are staying in and amongst a fairy forest or the greenery of all the plants. It really is an amazing and immersive feel and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unieke ervaring! Fantasties! Unieke ervaring! Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

‘n Uitsonderlike ervaring: Gypsy karavaan verblyf in die Vrystaat. Ontdek 'n sielvolle ontsnapping in 'n buitengewone Gypsy-karavaan, strategies geleë in die rustige buitewyke van die pragtige kunsdorp Clarens. Hierdie sorgvuldig gerestoureerde karavaan bied 'n outentieke en knus wegbreek, versier met unieke dekor wat 'n warm en verwelkomende atmosfeer skep. Die verblyf is toegerus met gerieflike beddens wat 'n salige nagrus vir seker, ver van die stad se geraas. Die verblyf spog met uitstekende gasvryheid en toewyding aan die gaste se gemak, insluitend veilige en private parkering. Van hier af is die dorp se bekoorlike eetplekke, kunsgalerye en boetiek-winkels maklik bereikbaar. Die ligging bied ook direkte toegang tot die streek se bekende en goed-gemerkte staproetes, perfek vir diegene wat die Vrystaatse natuurskoon wil verken. 'n Daguitstappie na die Golden Gate Highlands Nasionale Park, met sy ikoniese sandsteen-formasies en die interessante dinosourus-museum, is ook 'n onvergeetlike hoogtepunt. Hierdie is die ideale wegbreek vir stadsjapies wat op soek is na 'n rustige en verfrissende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Quite quirky but very lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely atmosphere and we love the owner's dog who greets us every day. The owner was helpful and we found the combi a bit small. The owner offered us a better wagon and we loved it. The owner gave us lots of advice on where to go, like restaurants and garages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
The stay is always about the experience, so if we can enhance that experience at any time, then we certainly do make a plan! Thank you for your appreciation and being awesome guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang