Successfully reported
+15

Hadeda Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdskloof Game Lodge, Portion 40, Farm Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hadeda Lodge en Jakkalsbessie Lodge is op 'n 1500 hektaar-wildplaas en is net 30 km buite die dorp, Bronkhorstspruit geleë. Die lodge het 'n lieflike uitsig op die Wilgerivier en hier kan mens heerlik kuier saam met vriende en familie of net rus vir jou siel vind, weg van die stad en sy gewoel.

Die Hadeda Lodge het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Die huis het 'n heerlike kuier kroeg-area, 'n goed toegeruste kombuis, binne-braai en pool-tafel. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Hadeda spog met 'n boma waar daar tot laat aande gekuier kan word, asook 'n plonspoel.

Die Jakkalsbessie Lodge het 5 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Verder is daar 'n 'groot kuiersitkamer met 'n kroeg, kaggel en 'n stoep wat na die rivier lei. Daar is ook 'n oop boma onder die sterrehemel en plonspoel met 'n ongelooflike uitsig oor die rivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Luiperdskloof Game Lodge, Portion 40, Farm Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Hadeda Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdskloof Game Lodge, Portion 40, Farm Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83c451625af9546a87f1df6e4dc7bac72ba5c7668f1234d4074d81bd49ce7c616031a5ca87512419d6f30dd4515a09b93261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Luiperdskloof Game Lodge Portion 40, Farm Onspoed 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.763817585263 28.917280324967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang