Hallo Jacobsbaai
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hallo Jacobsbaai is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis teen die see in die dorpie Jacobsbaai. Die eiendom is op die rotsagtige kuslyn wat grens aan die groenstrook en is ongeveer 50 m van 'n klein sandstrand af.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n klein kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en verskeidenheid breekware.
Die oopplan-sitarea het 'n lekker kaggel en 'n TV met die Netflix-toepassing. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe wat gaste mag gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Hallo Jacobsbaai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang