Hallo Jacobsbaai
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hallo Jacobsbaai is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis langs die see in die dorpie Jacobsbaai. Die eiendom is geleë op die rotsagtige kuslyn wat aan 'n groen gordel grens, en is ongeveer 50 m vanaf 'n klein sandstrand.
Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n klein kombuisie en oopplan-leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n verskeidenheid breekware.
Die oopplan-sitkamer het 'n knus kaggel en 'n TV met 'n Netflix-toepassing, en lei na die patio wat 'n braai-area bied vir gaste om te gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Hallo Jacobsbaai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang