Hamba Kancane Ma-Africa Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamer met bad
- B&B
- Dubbelkamer met stort
- B&B
- Deluxe-gesinsuite
- B&B
- Deluxe-koningingkamer
- B&B
- 2-Enkelbedkamer
- B&B
Huisreëls
Geen kredietkaartfasiliteite.
Die aandklokreël begin om 22:00 en eindig 06:30. Gedurende hierdie tyd sal die hoofhek gesluit en die alarm geaktiveer word.
Aandete slegs op versoek teen 'n ekstra fooi.
Terugbetaalbare breekskadedeposito moet kontant betaal word met aankoms en sal terugbetaal word op die uitklokdatum.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 33 Corner of de Lange and Louis Trichardt Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang