Hammerstein Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n rusbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Eetgerei en breekware kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete word in die vorm van 'n buffet bedien. Die koste van aandete is N$380.00 per persoon.
Vir selfsorggaste sal aandetes nie voorberei word tensy gaste vooraf reëlings tref en bespreek vir aandete nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Elke kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het lugversorging, 'n kluis om waardevolle items te bêre, 'n lessenaar en toegang tot 'n patio met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis only.
Huisreëls
Aandete word in die vorm van 'n buffet bedien. Die koste van aandete is N$380.00 per persoon.
Vir selfsorggaste sal aandetes nie voorberei word tensy gaste vooraf reëlings tref en bespreek vir aandete nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off the C19, Sesriem, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang