Successfully reported
+5

Happi Nes

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Fichat Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happi Nes is in die dorpie George geleë. Die eiendom is sentraal geleë naby winkelsentrums, George-lughawe en restaurante.

Die hoofslaapkamer het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die eenheid wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige motorafdakparkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien en het 'n privaat ingang.

Gratis WiFi is beskikbaar.

’n Omskakelaar skakel die ongerief van beurtkrag uit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan W
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf vir een aand. Ons het lekker gebly. Die twinbeds en die gebrek aan 'n skuifdeur by die badkamer was 'n probleem. Maak asb ook werk va...
Sien meer
Jul 2025
Mary L
5.0
Was 'n baie lekker kuier en was weer lekker om in George te wees. Het dit terdee geniet. Chantelle was 'n goeie gasvrou. Sal vir seker weer by haar wi...
Sien meer
Apr 2025
Charl C
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very nice stay, very central place. Chantelle is very friendly and kind. We had a very nice stay, very central place. Chantell...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Bokkie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig. Alles skoon en netjies. Gehalte koffie en beskuit! Ja, dankie. Ideaal geleë. Gasvryheid tops.
Feb 2025
Julian V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is luuks, baie netjies en baie sentraal. By Happi Nes altyd lekker.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 76 Fichat Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happi Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Fichat Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9c2fb822f419d6fa3305131f70099dafcec55581fb913def5302e899f01b87bed0266b005950ee1de7285291366856cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 76 Fichat Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967163493123 22.451726330094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang