Successfully reported
+61

Happy Feet

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Happy Feet is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in die kusdorpie Yzerfontein geleë is. Die huis is in Pearly Bay, stapafstand van die see af.

Die huis bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en hoekbad, en lei na 'n toegeboude balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer. Al die slaapkamers het see-uitsigte, en skuifdeure wat na buite lei. Die derde badkamer is apart met 'n toilet en wasbak.

Die huis het 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea, en 'n binnebraai bo. Daar is braaigeriewe in die Lapa langs die groen strook. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n 180-grade uitsig oor die see, ideaal om tipiese Weskus-sonsondergange te geniet. Die sitkamer het 'n TV met DStv.

Happy Feet is 'n gerieflike vakansiehuis ideaal vir die gesin wat stapafstand van die strand af wil wees. Sy verskeie houtdekke met see- en berguitsigte skep 'n ontspannende atmosfeer, en gaste het al die moderne geriewe tot hul beskikking.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 85 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Feet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9613d8c5677e50124645ce29727ba4ce2e0d38bb5dd67414e4e08bb8998879ef9ef5a38aff403cf26507def3b2ec169f6351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 85 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3605644 18.1598352
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang