Happy Valley Campsites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Happy Valley is 30 km Noordoos van Pretoria in die lowergroen pragtige Leeuwkloofvallei geleë. Omring deur die Bobbejaansberge en grens aan die Dinokeng-reservaat, slegs 88 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Happy Valley Campsites kan 6 gaste by elke kampplek akkommodeer. Elke kampplek het toegang tot sy eie ablusiegeriewe wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit water- en elektrisiteitspunte, 'n opwasarea en 'n braai-area in. Die ruim kampterrein het 'n paar tent- en karavaanstaanplekke in boomryke gebiede met 'n pragtige uitsig
Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders, oerwoudgimnasium en 'n trampolien. Vir gemoedsrus en veiligheid word die eiendom omring deur 'n geëlektrifiseerde veiligheidsheining met toegang deur 'n veiligheidshek. Hierdie eiendom het ook addisionele kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Gaste dink Happy Valley Campsites het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang