Successfully reported

Happy Valley

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gerus en wegbreek geniet. Baie dankie vir 'n heerlike ruskans. Ons het baie lekker gebly en was die stilte net wat 'n mens nodig het. Baie dankie dat ons ons hondekinders, Chucky, Teddy en Ollie ook kon saambring. Dan ook aan julle en die personeel wat my verjaarsdag so spesiaal gemaak het met al die verjaarsdag dekor, wil ek ook dankie sê. Sal julle beslis weer besoek en aanbeveel. Julle is ook lekker naby aan Pretoria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley
Dankie Thana en Martin en die hondekinders! Vir julle kuier hier! Julle was vir ons nie net gaste maar eerder baie spesiale vriende!!! Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Seën wense / debby/ Adrian

Thabang A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

I will go back. We had a nice and quiet holiday at a very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie rustig en natuurskoon, perfek om te ontspan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley
Vir ons was dit net so lekker en spesiaal om jou hier te ontvang, Jessica! Nou kyk ons uit dat jy sommer gou weer kom kuier. Vriendelike groete!

André R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Stil en rustig in die lieflike natuur met al die nodige geriewe. Die huisie was groter as wat ons verwag het en is ten volle toegerus. Mens kan heerlik ontspan. Dis so stil en rustig dat jy jou amper kan verbeel jy is alleen in die natuur. Die huisie het 'n lieflike uitsig oor die dammetjie en vallei. Die vriendelike gasvrou en haar seun is dierbaar en laat gaste baie welkom voel en was akkommoderend t.o.v. sus se hondjie. Die swak selfoonsein was nogal 'n probleem, asook die aanhoudende kapgeluid vanaf die elektriese heining se kontrolebord, wat in die oopplan kombuis/eetkamer van die eenheid is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debby
Happy Valley
Dankie vir positiewe terugvoer! Vir ons hier op Happy Valley geef dit inspirasie ... om aan alle gaste se behoeftes nog meer aandag te gee! Voorspoed en seënwense ...

Koos J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die eienares en haar seun het ons baie vriendelik ontvang. Ons het gesoek na 'n stil en rustige plek. Happy Valley het ons 100% gepas. Die verblyf was 'n groot en goed toegeruste grasdak rondawel met 'n heerlike voorstoep wat op 'n dammetjie uitgekyk het. Het bietjie gestap en baie voollewe waargeneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley
Vir ons was dit net so spesiaal om julle hier te kon ontvang en te hoor en sien dat julle die 'weg-breek tydjie' geniet! Ons kyk uit vir 'n volgende besoek. Kom sterk hier aan na die operasie, Koos!

Josua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Spasie en mooi versorg. Baie lekker gebly met ons eie badkamer en kombuis. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

The family enjoyed the pool area and play area . Very well-maintained establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley
We enjoyed having you all here, Taryn and would love to see you back here soon!

Esther N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Aangename, rustige atmosfeer. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debby
Happy Valley
Dankie, Esther! Dit was vir ons net so aangenaam om julle hier te ontvang. Nou kyk ons uit om julle sommer in die nabye toekoms weer as vriende te verwelkom!

Cisca B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Rustig. Baie lekker. Baie lekker atmosfeer, vriendelike personeel, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debby
Happy Valley
Dankie vir die besondere terugvoer van julle weg-breek tydjie hier op Happy Valley! Dit is 'n wonderlike aansporing vir ons sodat julle volgende besoek dieselfde en nog meer aangenaam sal wees. Seën wense.

Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Peaceful. Adventurous. Fun. Beautiful views & setting. Even though we braved the cold for our camping trip, the stay was peaceful & adventurous! Our little one & our dogs had the best time, and we will definitely be visiting this small piece of serenity in summer again! Beautiful place despite the bite of winter. Had such fun!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debby
Happy Valley
It has been an absolute pleasure having you all here at Happy Valley! We will be looking forward to welcoming you back here soon. We appreciate your inspiring review! Thank you... We will aim to improve even more!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84fd6da9c1b4c831464f98d1d1db1f601ba3dc1a386415296c9adabc8faae98f8933305f1b811248d58e10a6d309601b359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.52700739247 28.497500400137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang