Har Dee Dar
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Selfsorg
- Eenheid 2
- Selfsorg
- Eenheid 3
- Selfsorg
Huisreëls
Die gemeenskaplike braai-area is alleenlik vir gaste wat oornag, geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie. Maak asb van die asbakkies gebruik op die patio.
Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking verskaf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts Street, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang