Successfully reported

Har Dee Dar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige en stil omgewing. Het heerlik gebly. Ons het baie lekker gebly. Selma is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, was daar. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful stay, everything neat and clean, lovely owner. Great overnight stay. Selma is a wonderful hostess. Could not fault this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons sal vir seker weer daar gaan oornag, indien ons weer in George moet oorbly. Baie lekker gebly en als wat nodig was is in die kamer! Selma het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en gehelp met wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelik ontvang, veilig, netjies en gerieflik. Hartlike ontvangs deur Selma. Vriendelik en gereed met enige raad en bystand. Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Parkering is veilig agter heining en elektriese hekke. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abuhurairah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect stay. It was perfect. All that is needed is available, and the host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Dit was presies wat ek nodig gehad het. Sal graag weer hier wil bly. Hierdie is definitief 'n plekkie waar ek graag weer sal oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manna (Jh) S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gerieflik. Die eenheid is goed toegerus, skoon en gerieflik. Waterdruk was puik en die inboekproses moeiteloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vreedsame en veilige kuier gehad met lae groen omgewing en berg agtergrond. Fantastiese verwelkomende tuis wees verblyf ervaring. Gasvrou is die mees vredeliewende gasvrye mens omgee persoonlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Definitief lekker gebly en baie welkom ontvang. Die eienaar is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Comfortable, clean, tidy, peaceful and secure. Selma was the perfect welcoming host; she explained everything in detail on arrival. The unit was clean and tidy with a fully equipped kitchen. An ironing board, iron, laundry basket, hairdryer, and filtered water on tap (outside the unit) all contributed to a comfortable, practical and functional stay in the beautifully laid out unit. Har Dee Dar is perfectly located with secure parking in a peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts Street, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a9ff668e533081441c283722efdf0ffcce7d3cca5033c21a0c3216beb9f18f865e38a30ab24e3b314b0f656266f2dd9979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Jan Smuts Street Dormelhs Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963874442761 22.447471579762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang