Successfully reported

Hardlines

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Daniel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustige kuier met vriendelike mense. Dit was heerlik om so hoog in die berg te bly en die uitsig oor Tzaneen was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Peace and quiet but close enough to attractions. Beautiful location and very comfortable cottage. Great view! Much more spacious than it looks in the pictures. The kitchen is very well equipped. Norman was super friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hardlines is beslis nog 'n besoek, net langer, werd. Ons was regtig aangenaam verras met Hardlines. Ons tyd daar, vandat ons gasheer ons ontvang het en touwys gemaak het, tot ons vertrek, was 'n groot plesier. Op die stoep kon ons 'n heerlike braai geniet terwyl 'n bosuil kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

We had the most amazing Easter weekend. Everything we wanted and more. What a gem in the beautiful Magoebaskloof. The cottage is very well equipped, comfortable and spotlessly clean. The attention to detail is outstanding. The view is absolutely stunning and the gardens are beautiful. The hosts were really gracious and accommodating. I can't wait to go back to Hardlines again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rus en vrede. Ons was 4 mense en 2 kamers met 2 badkamers was baie lekker. Die huis was baie skoon met alles wat ons benodig het. Die uitsig van die stoep is besonders en ons het ure daar deurgebring. Baie stil en lekker donker in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Baie dankie. Ons is bly jy het jou tyd met ons geniet.

Kristy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful stay, super relaxing! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

It was wonderful. It is a very comfortable place with a lovely atmosphere, beautiful views and a colourful garden. Don't forget to bring your food as it is located on top of the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Really happy that you had a nice stay. Hope to see you again.

Reon F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Beauty and tranquility not to be underestimated! What a pleasant stay with nothing amiss. We loved the cottage which has all you could need. Regrettably we didn't spend enough time to truly acknowledge and appreciate the full beauty of this spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Thank you for your kind words. Hope you get to spend some more time with us in the not too distant future.

Pikkie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig. Mooi. Ons het 'n heerlike ontspannende naweek by Hardlines Cottage gehad. Die diens was vriendelik en ons het al die nodige inligting voor die tyd ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy ons besoek het. Hoopelik sien ons jou weer.

Darren V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Flawless. Incredible stay, beautiful location, stunning accommodation, amazing hosts. Thank you. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmeDe0ZDeVUXdSyD5I8L0Qzes130mgWCP1vcJaUOQY5AxG0LiVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm H2 H Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.913223761881 30.01977734285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang