Successfully reported
+30

Hardlines

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in die Limpopo Provinsie aan die heel Noordoostelike punt van die Drakensberge. Dit is die ideale ligging vir avontuurlustige reisigers wat in bergfietsry, roetedraf, kunsvlieghengel en voëlkyk belangstel.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het.

Gaste is welkom om in die tuin rond te stap of op die perseel te stap, deur beide inheemse en aangeplante woude. Bergfietsryers en roetedrawers het toegang tot roetes direk vanaf die eiendom, sonder om enige plek te ry. Onderdakberging vir fietse en ander toerusting kan gereël word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daniel D
Saam met vriende
5.0
Rustige kuier met vriendelike mense. Dit was heerlik om so hoog in die berg te bly en die uitsig oor Tzaneen was asemrowend.
Jul 2025
Annika S
Saam met vriende
5.0
Peace and quiet but close enough to attractions. Beautiful location and very comfortable cottage. Great view! Much more spacious than i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Wim S
Saam met lewensmaat
5.0
Hardlines is beslis nog 'n besoek, net langer, werd. Ons was regtig aangenaam verras met Hardlines. Ons tyd daar, vandat ons gasheer ons ontvang het e...
Sien meer
Mei 2025
Dale D
5.0
We had the most amazing Easter weekend. Everything we wanted and more. What a gem in the beautiful Magoebaskloof. The cottage is very w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Johannes W
Saam met vriende
5.0
Rus en vrede. Ons was 4 mense en 2 kamers met 2 badkamers was baie lekker. Die huis was baie skoon met alles wat ons benodig het. Die uitsig van die s...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Hardlines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmeDe0ZDeVUXdSyD5I8L0Qzes130mgWCP1vcJaUOQY5AxG0LiVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm H2 H Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.913223761881 30.01977734285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang