Hardlines
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, kunsvlieghengel en voëlkyk belangstel.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.
Gaste kan in die tuin of op die eiendom gaan stap, deur beide inheemse en geplante woude. Bergfietsryers en voetslaners het direkte toegang vanaf die eiendom na die roetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
- Gaste dink Hardlines het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm H2, H Road, Magoebaskloof District, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang