Successfully reported
+42

Harmony Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Vlier Crescent, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Harmony Guesthouse is in die lekker lewendige stad Mbombela (Nelspruit) geleë en het 'n goeie ligging vir sakereise en vakansieverblyf.

Die verblyf bestaan uit verskeie sakpaskamers waarvan sommige 'n en suite-badkamer en ander gedeelde badkamergeriewe het. Die kamers is baie gerieflik en elkeen het sy eie tema, van sagte blompatrone tot blou en wit tot by sterk aardse skakerings. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Buite is daar 'n lowerryke tuin met 'n swembad en 'n borrelende fontein om die toneel van rustigheid te voltooi.

Harmony Guesthouse is 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. Die vriendelike personeel sal jou graag help om pendeldienste te reël. Mbombela (Nelspruit) se inkopie- en sakedistrikte is net 2 km daarvandaan en verskeie hospitale is net 1 km weg.

Kom geniet die skoonheid en rustigheid wat jy slegs by die Harmony Gastehuis kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en luukse akkommodasie. Ons kamer was heerlik ruim en die badkamer is modern, groot genoeg en luuks. Die kamer is elke dag gediens en van vars be...
Sien meer
Jul 2025
Tharisha P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was vreeslik lekker, ons kon bietjie vroeër ingaan, regtig mooi en skoon! Baie lekker gebly! Sal enige tyd weer gaan. Sal graag net onder aandag w...
Sien meer
Jul 2025
Conrad J
Gesin met tieners
5.0
Eg Afrikaans. Baie beïndruk met perseel, eienaar en werkers se vriendelikheid en om nie eens te praat van gasvryheid nie. Dankie oom vir 'n lekker ver...
Sien meer
Mrt 2024
Johan H
Saam met lewensmaat
4.8
Luuks, ruim en gemaklik. Die dubbelkamer was heerlik ruim en die badkamer baie luuks. Die eenheid was baie skoon en die handdoeke en beddegoed is elke...
Sien meer
Jul 2025
Danie S
Saam met lewensmaat
4.4
Die verblyf was baie aangenaam. Die plek is baie gunstig en naby die nodige areas. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ek sal aanbeveel dat die h...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 4 Vlier Crescent, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Harmony Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Vlier Crescent, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMWExOWI3LTFjZjAtNGY5NS1iYjE4LTMwZWY2MTczNjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 4 Vlier Crescent West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.483164246563 30.963404774665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang