Successfully reported
+13

Hartspore

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartspore is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Hartenbos. Dit is 'n fantastiese keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n gemaklike en gerieflike basis soek tydens hul besoek aan hierdie gesogte bestemming op die Tuinroete.

Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank in die gedeelde area, sowel as 'n enkelbed in die slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Die badkamer lei na die dubbelslaapkamer.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n kroegarea met stoele, en die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek. Vir vermaak kan gaste 'n TV geniet. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met braaigeriewe en buitemeubels geniet. Sonpanele en veilige parkering is op die eiendom beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Hartenbos Seefront is sowat 2.4 km weg, waar gaste toegang het tot die strand, 'n waterpark, minigolf en kegelbal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zonika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb0232898f37f1fb29cbfc6768fe0015924c24a5c221507d92875e9c9f1dd98003ab215e258db70845247f812580ea5d173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 18 Paul Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.129925909937 22.09894794508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang