Successfully reported
+27

Haus Kopatsch

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmett E 6, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Haus Kopatsch is sowat 12 km buite Hazyview geleë op 'n rant wat oor die Sabieriviervallei en die Krugerwildtuin uitkyk in 'n natuurlike bos-omgewing te midde van die skoonheid en rustigheid van die Mpumalanga Laeveld. Die Haus Kopatsch is 'n gerieflik gemeubileerde gastehuis wat besit en bestuur word deur jou gasvrye Duitse gashere.

Alle selfsorg-eenhede is individueel ingerig met en suite-badkamers, volledig toegerus met 'n kombuis of kombuisie en DStv, Hotel Bundle. Drinkbare boorgatwater in alle kamers.

Geniet 'n luilekker dag by die gesoute rotspoel en absorbeer die panoramiese uitsig. Die selfsorg-chalet is ideaal vir tot 4 -5 mense met sy eie braai-area op 'n groot stoep.

Haus Kopatsch is ideaal geleë vir dagbesoeke aan die Krugerwildtuin, of die platorandbesienswaardighede soos Blyderivier Canyon, Gods Window, Bourke's Luck slaggate, watervalle, uitsigpunte en Pelgrimsrus. Ervaar en verken die lae veld met Haus Kopatsch as basis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Albert & Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Emmett E 6, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Haus Kopatsch het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmett E 6, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YWMzZWQ4LWM3MGQtNDA0YS04YTc3LTFmOWMwNzhjZDllZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Emmett E 6 Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.045136527972 31.051803616418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang