Haus Kopatsch
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg-eenheid 1
- Selfsorg
- Selfsorg-eenheid 2
- Selfsorg
- Selfsorg-chalet
- Selfsorg
Huisreëls
Om 'n bespreking te bevestig, is 'n deposito van 50% betaalbaar. Vir 1 nag se akkommodasie en besprekings op 'n kort kennisgewing (minder as 72 uur vooraf) is 100 % deposito betaalbaar - en die deposito is nie-terugbetaalbaar nie. Die uitstaande balans moet op die laatste 7 dae voor aankoms betaal word. Vir besprekings minder as 14 dae voor aankoms is die volle bedrag  24 uur vooraf betaalbaar.
Kinderbeleid: In die belang van kinders se veiligheid huisves ons slegs kinders onder die ouderdom van 12 op aanvraag.
Aankoms na 18:00 slegs as vooraf gereël is. Geen inklok na 22:00 nie (in die belang van ander gaste en veiligheidsredes).
Feesseisoen, openbare vakansies en langnaweke: minimum van 2 nagte se verblyf. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Emmett E 6, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang