Successfully reported

Haven of Peace & Garden Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Arnold M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great. Die eenheid is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en het ook 'n volle DSTV pakket. Die veiligheid is absoluut uitstaande. Ons motor was buite geparkeer en het absoluut niks oorgekom nie. Dit is absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable, clean and private. We really enjoyed our stay. Had everything we needed for a comfortable few days. Very private and quiet. It is in walking distance to 2 tidal pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig en gerieflik. Pragtige eenheid vir 2 persone. Netjies en skoon en beveel dit sterk aan. Baie lekker hier tuisgegaan en Onrusrivier geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeri A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Pragtige cottage. Die Garden Cottage is idillies. Die enigste nadeel vir my persoonlik was die 8-been besoekers wat saam met die gekom het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Stil en rustig. Heerlike rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Ruim en goed ingerig. Rustig en veilig. Ons het heerlik in privaatheid gekuier in die rustige atmosfeer wat die plekkie ons gebied het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia K
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Lekker wegbreek. Alles wat ons nodig gehad het. Gasvry was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Loopafstand van die see, met 'n heerlike groot braai area. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very nice. It is a very quiet place, excellent for rest, not far from the coastal walk, with beautiful stoep and little garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Roome Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451cb4221231ad2f212038b5182c751126d8326d9361d05fc1c00b5461c90fba25da74fd0b83f5bd7872d0ea8f5d811a8cd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 16 Roome Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41378 19.16482
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang