Successfully reported
+25

Hazyhaven Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1478 Wagtail Bend, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazyhaven Guesthouse is 'n verwelkomende toevlugsoord in Hazyview, wat gerieflike en ontspannende verblyf bied vir alleenreisigers, paartjies en gesinne wat die area verken. Met 'n warm atmosfeer en gerieflike ligging bied dit die perfekte basis vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Moderne geriewe, insluitend lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe, verseker 'n aangename verblyf.

Gaste kan hul dag begin met 'n heerlike Engelse ontbyt wat in die bekoorlike eetkamer bedien word. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad en lapa, gedeelde braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Hazyhaven is ideaal geleë vir avontuursoekers en bied maklike toegang tot opwindende doendinge soos vierwielmotorfietsry, perdry, en besoeke aan die krokodilplaas en olifant-reservaat. Oop safari-toere na die Krugerwildtuin en skilderagtige ritte langs die Panorama-roete kan gereël word, met gerieflike afhaal van die gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Ligging

  • 1478 Wagtail Bend, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1478 Wagtail Bend, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd376606abd016bae1bf272843a3c6139bc93d1045250fdc9a0fd5d3f187c11d90d462e6a72dd2a6e2762cf2d45ef309ccce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1478 Wagtail Bend Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.036946965874 31.153341509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang