Successfully reported

Hart & Siel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangenaam en lekker. Baie gasvrye gashere, baie mooi en netjies, luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great, nice and awesome. Ek en my kinders het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sal verblyf beslis aanbeveel, pragtige plek, goeie waarde vir geld. Heerlik gebly, rustige omgewing, loopafstand van al die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Baie netjies en privaat. Ons het dit baie geniet. Baie netjies. Alles was perfek behalwe dat daar geen warm water in die oggende was nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Laat jou nie baie welkom voel nie. Daar was niemand met ons aankoms. Ons moes vra vir WiFi-wagwoord en ons kon niemand kry met ons vertrek nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspannend en venuwend. Dit was eenvoudig fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Hart & Siel
Dankie vir julle goeie terugvoer en gradering. Sien uit om julle weer te ontvang.

Ellen V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik en sentraal geleë, ons kon orals heen stap. Baie lekker gebly. Ons is hartlik ontvang en het daagliks kontak gehad met die eienaar wat in ons behoeftes voorsien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mayné S
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Mal lekker. Uitstekend! 'n Onmisbare juweel in die Tuinroete! Doen jouself 'n guns en bespreek asap!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Danie & Anita Roos. Ongelooflik! Lekker gerus. Personeel was uiters behulpsaam en vriendelik. Fasaliteite was gerieflik, skoon en baie netjies. Ons kom beslis weer. Groetnis, Danie en Anita Roos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker gebly! Plek was netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik en enige tyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Bloukraans Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97e58ce7c938160b8d633091f28be4b800d33fe0b8dd204a2196cf341f23b819974526a0fed6a110bfd844da89c2b54d5f5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 13 Bloukraans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126523 22.113032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang