Heart of St Croix
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 St Croix Street, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Heart of St Croix is 'n selfsorgvakansiehuis wat naby die hoofstrand in Jeffreysbaai geleë is. Dis ook gerieflik naby nabygeleë koffiewinkels en restaurante. Hierdie vakansiehuis maak voorsiening vir heerlike gesinstyd saam, want dit bied 'n wonderlike ruimte vir vermaak en ontspanning.
Dié verblyf bied slaapplek vir tot 10 gaste, 6 volwassenes en 4 kinders, en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde badkamer het 'n bad en stort. Die laaste slaapkamer het 2 stelle stapelbeddens, geskik vir kinders.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar, sowel as 'n omskakelaar. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die glasstapeldeure lei na die ruim stoep met braaigeriewe en 'n omheinde tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is geen see-uitsig nie, maar die strand is 350 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Geraldine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 St Croix Street, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Heart of St Croix het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 St Croix Street, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang