Heathland Home Langebaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Jy gaan in iemand anders se huis bly, so behandel en respekteer dit asseblief asof dit jou eie is. Rook word slegs buite toegelaat, gebruik asseblief 'n asbak en moenie sigaretstompies op die grond los nie. Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Wees asseblief bedagsaam teenoor die bure; stilte begin om 21:00. Geen bykomende gaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Slegs die gaste wat by die bespreking ingesluit is, mag oornag bly, en besoekers word nie sonder toestemming toegelaat nie. Maak asseblief alle deure en vensters toe wanneer u die eiendom verlaat. 'n Basiese skoonmaakdiens word verskaf. Ons vra dat u die huis netjies hou deur vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te plaas en enige gemors op te ruim soos u gaan. Gebruik asseblief slegs die aangewese parkeerarea en vermy om ander inwoners te blokkeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 31 Saffier Street, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang