Successfully reported
+20

Hebe Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 303, Cnr 8th and 16th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 790 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hebe Haven is 'n bekoorlike selfsorghuis in Voëlklip. Dit is na aan die strandmeer en strande en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat graag saam wil vakansie hou, maar hul eie privaatheid steeds hoog op prys stel.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is 'n alleenstaande eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamer is in die kothuis. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en skakel aan die vyfde slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n dubbelstapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met stoele.

Die huis het 'n stoep en 'n tuin met draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is die ideale basis om te gebruik om al die wonders van Hermanus en die Overberg te verken.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 13

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • No 303, Cnr 8th and 16th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 790
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 790
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 790
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 303, Cnr 8th and 16th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008fcb39746ddc66dbb0a00d23142dfca92c74e58f3bcf55bc883a6c7f43ad513ae5bd1c8a408edefcdb571a125a93350675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 790 per nag (plek vir 10) No 303, Cnr 8th and 16th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.413447379097 19.297335911935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang