Hendrina's Guesthouse
Beskrywing
Hierdie standaardkamers is gerieflik en privaat perfek vir alleenreisigers of paartjies. Die kamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n yskassie, 'n volledig toegeruste gedeelde kombuis en alle gastehuisgeriewe, insluitend die swembad, sitareas, pooltafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Our Standard Room with Private Bathroom includes the following: A private, comfortable room suitable for 1 or 2 guests A private en-suite bathroom with a shower Fresh towels and clean linen Access to shared guest facilities including: – Swimming pool – Outdoor braai area – Indoor lounge and chill spaces – Pool table and games area Guests also have access to a mini fridge and a coffee station inside the room. Please note: The kitchen is shared, as this is a self-catering guesthouse. Breakfast is not included in the standard rate but can be added for R85 per person. Wi-Fi is available in the main lounge area; however, signal strength in the rooms may vary.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie gesinssuite is perfek vir groter groepe of gesinne en bied ruim en gerieflike verblyf vir tot 6 gaste. Die suite is ingerig met 6 enkelbeddens en het toegang tot 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n yskassie, 'n volledig toegeruste gedeelde kombuis en alle gastehuisgeriewe, insluitend die swembad, sitareas, pooltafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
A spacious suite that accommodates up to 6 people, each with their own single bed A private bathroom with a shower, clean towels, and fresh linen A cozy lounge area within the suite for relaxing together Access to a shared self-catering kitchen equipped with all essentials Use of all guesthouse facilities, including: – Swimming pool – Outdoor braai area – Indoor lounge areas – Games and pool table Guests will also find a mini fridge and coffee station inside the suite for added convenience. Please note: Breakfast is optional and available at R85 per person per day Wi-Fi is available in the main lounge, though coverage in the suite may vary Let me know if you’d like to include breakfast or need help completing your booking!
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 57 Viljoen Street, Hendrina, 1095, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang