Henry's House on Sea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders.
Let asb. dat gaste hul eie badhanddoeke en strandhanddoeke moet saambirng.
OpenView is beskikbaar in die eenhede, maar gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring. Let asb. dat die PVR en Explora nie werk nie. Slegs normale dekodeerders.
Let asb. dat daar geen WiFi is nie.
Daar is slegs 1 parkeerplek vir elke eenheid beskikbaar. Reëlings kan getref word vir 'n sleepwaentjie, maar dit moet met Adelle gekommunikeer word.
Wasgoeddienste en skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi indien dit vooraf gereël word.
Kuiergaste word toegelaat teen 'n fooi van R50 per persoon per dag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 872 Canterbury Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang