Successfully reported

Herb Garden Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 539 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Johan U
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklik en rustig. Dit was lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtig en gemaklik. Netjies. Vriendelik. Pragtige plek. Wonderlike geriewe. Mooi skoon. Vriendelike ontvangs en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Alles en meer wat mens nodig het vir oorslaap. Ons het op kort kennisgewing bespreek, maar tog was alles reg toe ons daar aankom. Dit was 'n koue aand en die warm lugreëling wat spesiaal aangesit was, was 'n heerlike verrassing. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda S
1 nag
5.0
Sep 2025

Fabulous. Baie dankie vir die skoon en netjiese plekkie. Het my reis soveel beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sien julle definitief weer! Baie lekker, dankie! Die mense en die diere was almal baie gelukkig met die kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal definitief weer daar oornag. Baie lekker gebly - goed toegerus met alles wat nodig is om gerieflik te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantasties gewees. Het baie lekker gebly. Al die geriewe was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome, from arrival to departure. On arrival, we were greeted by a very friendly Andre, and taken to the room. Andre explained all functions in the room, from the light switches to the TV, even outside lights. Very professional and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
1 nag
5.0
Apr 2025

As above. Amilia gave us first class treatment at the Herb Garden. What a friendly host! The room was very clean and the beds were comfortable. Amilia gave us directions to the restaurants in the area. We had gotten a takeaway at Kentucky and ate our meal in the garden, which was so pretty and a lot of birds were so peaceful. Loved our overnight stay. 5 stars for the host Amilia. Will definitely recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Skoon en netjies. Sal hulle aanbeveel. Verblyf skoon en netjies. Andre was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 539

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Louw Street, Sakpas, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTFlZWNjLTZjZDgtNDEzZS1iOTQxLWZjMjVmNGY5YjJlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 539 5 1 5 2 Louw Street Sakpas 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.726616713502 25.094115488423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang