Herbertdale Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Hope Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Herbertdale Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie, Kokstad, in KwaZulu-Natal.
Dié gastehuis het slaapplek vir tot 12 gaste in 4 dubbelkamers en 'n selfsorgeenheid. Die dubbelkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n TV met DStv. Die selfsorgeenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof en 'n TV met DStv in die eenheid.
Herbertdale Guest House bied ook gratis WiFi en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.
Besienswaardighede in die omtrek sluit Mount Currie Natuurreservaat, die Weza-Ngele-woud, Mehloding voetslaanroete en die Crystal Springs-dam in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Oane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 129 Hope Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Herbertdale Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Hope Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang