Successfully reported

Herbertdale Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Patricia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, het 2 nagte daar spandeer en sal beslis weer daar bespreek. Baie vriendelik ontvang en kamers is netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Sal nie weer daar bly nie. Meer as 'n duisend rand vir 'n bed waar daar super harde musiek gespeel word, is nie reg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Harry D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker oorslaapplek. Het aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thaynne P
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

It was a most comfortable stay. Very clean and well maintained. Would recommend to friends and colleagues. The generator is a true blessing during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Great stay at Herbertdale Guesthouse. Very comfortable accommodation, friendly staff and safe parking. Was great to have the backup generator during loadshedding. Tasty breakfast delivered to my room was a treat. Would definitely stay at Herbertdale Guesthouse again and recommend to anyone needing to stay in Kokstad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtig. Wow! Baie netjies. 'n Baie netjiese oornag en vriendelike plek. 'n Klein geheim wat weggesteek is. Baie dankie vir die oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Good sleepover. Had ample parking for the trailer. Good place and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag
4.2
Apr 2023

Vriendelik ontvang en plek was baie netjies gewees. Daar was veilige parkeerplek vir motor en was naby aan kamer gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Veilig, vriendelik, waarde vir geld en baie netjies. Ons het slegs daaroor nag, maar die personeel en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam alles was netjies en skoon. Daar is ook nie vrees oor veiligheid nie en die generator het veral gehelp met die beurtkrag om all ons fone en laptops te laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oane
Herbertdale Guesthouse
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Wynand. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Ek hoop julle het 'n wonderlike vakansie in T.O Strand en dat julle lekker rus. Voorspoed vir die nuwe jaar.

Judith V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

A short but very pleasant and friendly stay. Didn't know what to expect especially as a "non-selfcatering" couple but were so genuinely surprised. Owner and helpers made us feel so much at home. Another great experience in SA which we will never forget and "plapper" to all our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oane
Herbertdale Guesthouse
It was an absolute pleasure meeting you and your husband Judith. Thank you for choosing us. I hope you enjoyed your tour through our beautiful country.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Hope Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxYzMwNDVlLTUwNjAtNDI5Mi1hMTk4LWVjOTUyOTkxZDE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 129 Hope Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.542306587897 29.418643631773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang