Successfully reported

Heritage View Birding Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

200% aanbeveling 'Peaceful'. 'Tranquility-Peaceful' Welkom ontvangs, ligging langs natuurreservaat met mooi sonsak oor die water en voëllewe. Huis ongelooflik stylvol, moderne afwerkings. En met die lekker groot bed, beste linne en beddegoed was dit moeilik om op te staan. Heerlike plunger koffie 'n bederf. Meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdild V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

‘n Pragtige blyplek, in 'n besondere, toeganklike en rustige omgewing. ‘n Baie mooi, modern en deurdag toegeruste blyplek. Die uitsig oor die dam is besonders, ons sal definitief teruggaan om meer van die voëllewe te ervaar. Dis ook 'n juweel aangesien dit gerieflik naby aan die hoofroete geleë is en tog 'n rustige atmosfeer bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent, comfortable overnight stay on a long journey. Tastefully styled and well equipped. Loved it. The sunset was spectacular over the water. Just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspan en gerus na 'n lang dag op die pad! Ons is baie gasvry ontvang, die eienaars is baie gawe mense. Ek sal enige iemand aanbeveel om van hul gebruik te maak. Dit is jammer dat ons net 1 nag daar kon wees. Gaan vir seker in die toekoms weer daar oornag. Die plek is 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absolute 5-ster verblyf by Heritage View. Wat 'n fantastiese plek om oor te bly! Die gerief, kwaliteit van afwerkings en toebehore in die huis is uit die boonste rakke. Gasvryheid is ook uitsonderlik. Pragtige uitsigte oor Barberspan en die verskeidenheid van voëls maak dit 'n natuurliefhebber se paradys. Ons het net oorgeslaap oppad vanaf Kgalagadi, maar sal volgende keer langer bly en op hul voëlkyktoer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Heritage View Birding Retreat
Baie dankie, ons sal julle met liefde enige tyd weer ontvang. Dit sal heerlik wees om ons kennis van die omgewing met julle te deel en weer van julle te leer. Julle was spog gaste. Baie dankie.

Zamahlubi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. We had such an amazing time. The service was great. The accommodation was beautiful, cozy and clean with a great location. Definitely recommending to others and coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Perfect. This place is phenomenal. The care that the owners take to ensure your comfort, the view, the peace and quiet. All the little extras. If you are an avid birder, then this should be at the top of your list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Quiet and comfortable. Lovely, comfortable two-bedroom cottage on private property bordering Barberspan. See the sun setting over the pan while watching birds from the bird hide. Large front stoep where you can braai or relax. Braai wood was provided for our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Heritage View Birding Retreat
Thank you so much for your kind words and for appreciating the peace and natural beauty of our cottage at Barberspan. We're delighted that the bird hide and the stoep provided a relaxing and enjoyable stay. We truly value your feedback and hope to welcome you back again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Heritage View Birding Retreat, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf52be05f4c8f542ad860c433b2f7ff603ebced0e818f5335bfa7c2945568cb18e832febf73ec8170ce114da57bd34ff3dbbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 N14 Heritage View Birding Retreat 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.57159072072 25.608860847559
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang